[searchandfilter taxonomies="category,product_author,"]

Item

Dis Ek, Anna

R95.00

SKU: 9780624042266 Category:

Description

Nielsen BookData Bookseller’s Choice-prys (2005) Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ‘n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ‘n ware verhaal en is ook in Engels beskikbaar as It’s me, Anna. Elbie Lotter is ‘n skuilnaam.

Additional information

Weight 200 g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.